some meat on a white plate with brown trim
Save
Article from
lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com

SKAAPVLEIS GEREGTE

SKAAPVLEIS GEREGTE VLEISBRAAI SKAAPTJOPS Helena Kruger :[kerrie] 25ml kookolie 2 groot uie, in skywe gesny 25ml bruinsuiker 3 lourierblare 12.5ml kerriepoeier 60ml asyn 2.5ml gerasperde lemoenskil 37.5ml fyn appelkooskonfyt 190ml water 10ml sout 8 peperkorrels 1kg skaapribtjops Metode: Verhit die olie in die pan. Soteer die ui daarin. Voeg alles behalwe die vleis by en kook 15 minute lank. Laat afkoel. Pak die vleis in ‘n bak en gooi die afgekoelde sous oor die vleis. Marineer oornag…

Comments

No comments yet! Add one to start the conversation.