Wat die hart van vol is ...

Afrikaanse lirieke, gedigte en sêgoed
153 Pins
 · Last updated 3y
Curated by
the sky is filled with clouds and there is a sign that says, die aard - gaan gebuk onder die dukk van diemel
Aanhaling van Zirk van den Berg
“Die aarde gaan gebuk onder die juk van die hemel.” 🌍 Laaste sin uit Een of ander held deur Zirk van den Berg
a piece of paper that has been pinned to a tree branch with leaves on it
Aanhaling van Leon van Nierop
“Newtown. Kaal bome. Vetterige papiere warrel oor die straat. Dis herfs. ’n Trompie iewers. Die gezoem van ’n tatoeëermasjien. ’n Kortaf treinfluit. ’n Ruit wat breek.” Eerste sinne uit Ballade vir ’n enkeling deur Leon van Nierop
some papaya fruit with a quote on it
Aanhaling van Jeanne Goosen
“Soos mens, soos hond. Wat een uitblaf, het niks te doen met die ander een se storie nie. Maar ons raas en raas en raas teen ek weet nie wat nie. Dis maar soos dit is. En dis goed so. Hunky dory.” 🐩 Laaste sinne uit ’n Pawpaw vir my darling deur Jeanne Goosen
a piece of brown paper with a quote on it next to some wrapped gift boxes
Aanhaling van Simon Bruinders
Abraham huil nie. Hy draai na die ander vier wat sy ineenstorting maar alte goed onthou. Hy straal. “My vrou is da’m gelukkig,” sê hy. “Twee keer in haar lewe kry sy op haar huweliksherdenking dieselfde present.” 💍 Laaste sinne uit Die sideboard deur Simon Bruinders
a quote written in german on top of a green hillside with trees and hills behind it
Aanhaling van Kirby van der Merwe
“Sy sien die wildebeeste wei nog ongestoord, rustig op die grashelling teen die berg, kort duskant die snelweg waarop mense verbyjaag huis toe.” 🌱🌱🌱 Eerste sinne uit “Klapperhaar slaap nie stil nie” deur Kirby van der Merwe
a piece of paper that has been placed on top of an old pocket watch with the words, die ding met grot - less in die
Aanhaling van Jeremy Veary
“Dis die ding met groot lesse in die lewensloop, jy leer dit altyd op ongeleë tye, onverwags, met ’n ontnugtering wat jou kinderlike onskuld verpletter.” 🕰 Eerste sinne uit Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Veary
a person holding a piece of paper in their hand with the caption on it
Aanhaling uit Kennis van die aand
“Om te weet wie ek is. Om deur die hoe en hoekom van haar dood myself te definieer. Om alles op te noem en te probeer vasstel: nie wat ’n mens kan weet van die mens nie, maar net wat ek durf weet van myself.” 🌜 Eerste sinne uit Kennis van die aand deur André P Brink
a piece of paper that is on top of a wooden surface with the words, die and
Aanhaling van John Miles uit "Op ’n dag, ’n hond"
“Die aand voor die hond gekom het, sit die onderwyser by ’n tafel, hopeloos te groot vir die klein voorkamer, die laaste hoofstuk van ’n roman en lees. Vlak langs hom sing ’n alt op CD van verlies en aanvaarding.” 🐾🐾🐾 Eerste sinne uit Op ’n dag, ’n hond deur John Miles
there is a sign on the rocks that says selfs'n kip het water modigon te greif
Slotsinne uit Die Bergengel deur Carina Stander
“Selfs ’n klip het water nodig om te groei,” het hy onthou. “My pa het so gesê.” Slotsinne uit Die Bergengel deur Carina Stander
an image of a quote from the german language
Fiela se kind
🌲🌲🌲 “Die dag toe die kind weggeraak het, het die mis vroeg begin toetrek en teen halfdag was dit of die Bos onder ’n digte wit wolk lê.” ~ Eerste sinne uit "Fiela se kind" deur Dalene Matthee
an image of a quote written on a piece of paper in front of snow covered branches
Agaat, Marlene van Niekerk
“Matwit winter. Hortende verkeer. Noodweer. En ek. Op twee plekke soos altyd.” ❄️ Eerste sinne uit "Agaat" deur Marlene van Niekerk
a piece of paper with an image of a person on it and the words'sylia plathh hit in second geden virginia wolf
Eerste sinne uit "Griet skryf ’n sprokie" deur Marita van der Vyver